• Konserte

    @verHOOG bied 'n verskeidenheid konsert-tekste om uit te kies.
  • met 'n

    geskik vir Kleuters sowel as Laerskool leerders.
  • verskil

    Die konserte het deurlopend ‘n sterk tema en boodskap

KONSERTE

Kies jou gunsteling uit die konserte hieronder of kontak ons met jou onderwerp. Ons pen wag om aan die werk te spring. 

Ek weet ons Juffrouens het verskillende talente en ek het besluit om my talent deur @verHOOG met ander skole te deel.

My naam is Jolani du Preez, getroud met my kosbare koning Andreas en liefdevolle Mamma van twee seuntjies Drian en Migael.
 
Ek is ‘n passievolle Juffrou en glo dis absoluut my skeppingsdoel om ‘n Juffrou te wees.  
In 2007 het ek my eie kleuterskool oopgemaak, Borrel Britsies, en dis waar ek die eerste keer my hand aan ‘n pen gewaag het.

Kontak ons

Jolani du Preez

Telefoon: 0725747493

E-pos: konserte@verhoog.co.za